Die konstitusie van WPU is opgestel om riglyne en regulasies daar te stel sodat die Unie suksesvol beheer en bestuur kan word.